Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Ten spyte van digte mis wat sigbaarheid beperk het, het die leerders, ouers en onderwysers die byeenkoms, wat gister by die Van Riebeeck Stadion plaasgevind het, goed ondersteun en geniet.
Puik deelname deur al die leerders het tot puik kompetisie gelei en atletiek by Curro is beslis op pad na nuwe hoogtes.
Die mis het die kinders nie gesteur nie.
ARTIKEL & FOTO'S: TERSIA MARAIS, MOSSEL BAY ADVERTISER KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'