Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Curro Mosselbaai geniet Interhuis atletiek - Die personeel, leerders en ouers geniet n heerlike oggend by die Van Riebeeck Stadion in Mosselbaai met Curro Mosselbaai se Interhuis atletiekbyeenkoms.
Die dolfyne, haaie en walvisse is in 'n ernstige stryd gewikkel en die spangees en ondersteuning aan atlete is pragtig om te aanskou.
Dirigente moedig die jongste atlete aan tydens die 800 meter.
Daar word gewig gestoot....
Spies gegooi...
en oor hekkies geseil.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'