Video
MOSSELBAAI NUUS - Twee opvoeders by Ridgeview Primêr,
Antoinette Fillies en Claire Manuel, het afgetree.
Hulle het saam 59 jaar diens aan die onderwys gelewer.
Vrydag, 13 Desember, was hul laaste dag by Ridgeview.
Kyk video's onder:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’