Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEOS - Regoor Suid-Afrika staan mense gereed om hul kruisies te trek in die Nasional Verkiesing - Mosselbaaiers is natuurlik hierby ingesluit.
Mossel Bay Advertiser se joernaliste en fotograwe is by die verskillende stembusse om die dag op kamera vas te vang.
Onder die diegene wat stem is gemeenskapslede van alle ouderdomme. Sommiges trek vir die eerste keer hul kruisie terwyl ander al gesoute stemmers is.
Foto's: Linzetta Calitz, Sharlton Groenewald, Dexter Brinkhuis, Louise Karsten, Jannie du Plessis
Video: 29 Mei en Mosselbaaiers stem vroegoggend (Video: Jannie du Plessis).
Video: Mariechen Frans gaan vandag vir die eerste keer stem. Dexter Brinkhuis, vryskut fotograaf van die Mossel Bay Advertiser het met haar gesels.
Video: Johan Cilliers, Raynier van rooyen en Tap van der schyff braai 'n worsie vir honger kiesers by die Danabaai gemeenskapsaal. Video: Louise Karsten
Video: Jollige atmosfeer heers by stemlokale in Mosselbaai
Video: Neliswa Mhlati voted this morning at the KwaNonqaba Community Hall. She says she votes at every election. Video: Louise Karsten
Video: Selvyn Hermanus vertel hoekom dit belangrik is om te stem:
Brandon Botha en Milize Cronjé
Neliswa Mhlati voted this morning at the KwaNonqaba Community Hall. She says she votes at every election. Photo: Louise Karsten
Klein-Brakrivier
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’