TUINROETE NUUS - Emiley Grace Joubert wou vir haar 6de verjaarsdag net een ding hê, en dit was om die strand saam met haar maatjies skoon te maak.
Haar ma, Beverley vertel dat die mense van S.M.A.R.T (Stranded Marine Animal Rescue Team) vir Sammie die seeskilpadjie saamgestuur het om die dag te geniet.
Emiley Grace het voorwaar die regte naam omdat sy sommer al klein-klein genade vir die natuur toon.
Emiley Grace Joubert (middel voor in die meerminkostuum) wou vir haar 6de verjaarsdag net een ding hê en dit was om die strand saam met haar maatjies skoon te maak.
Emiley Grace Joubert vier haar 6de verjaarsdag.
Emiley Grace Joubert met die sakke vol vullis.
Almal wat handjie bygesit het.
S.M.A.R.T (Stranded Marine Animal Rescue Team) het ook vir Sammie die seeskilpadjie gestuur om die dag saam met hulle te geniet.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'