Meyer het die uitdagende roete van 42km in een dag kafgekraf om fondse vir die gemeente se sendelinge in die buiteland in te samel.
Hy was binne slegs sewe-en-'n-half ure oor die eindstreep.
"Ek wil namens die gemeente ons hartlike dank aan die gemeenskap oordra vir hulle ruimhartige bydraes. Dit sou nie sonder hulle moontlik gewees het nie!" het Meyer agterna gesê.

Ds Henri Meyer
Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'