MOSSELBAAI NUUS - Studente van DD Dancing wat spesialiseer in baldanse het verlede naweek deelgeneem aan 'n groot kompetisie in Kaapstad.
Die jongelinge het Mosselbaai se naam hoog gehou.
Die uitslae is soos volg:
Darren Amsterdam en Caylinn Swartz behaal twee eerste plekke in hulle ouderdomsgroep; Lee-Roy Muller en Jade Moolman, twee derde plekke; en Lee Wildemans en Alica Moolman, 'n vierde en vyfde plek.
Lee Wildemans en Alica Moolman.
Darren Amsterdam Caylinn Swartz se konsentrasie is merkbaar.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'