Breaking News
MOSSELBAAI NUUS- 'n Inwoner van Hartenbos bied 'n R1 000 beloning aan indien enigeen haar hondjie, Gigi kan opspoor.
Gigi is vyf-jaar-oud en het Saterdag, 2 Desember by Bulhoeklaan in Hartenbos vermis geraak.
Sy is intussen weer gesien in die Karookraal-omgewing asook langs die N2 naby die Langeberg Mall.
Enigeen wat haar sien kan haar eienaar Christa kontak by 083 969 0795.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’