"Die Mosselbaai DBV wil dankie sê aan diegene wat nie vuurwerke geskiet het nie," sê die Mosselbaai DBV bestuurder, Elmarie Veldsman.
Die lansering van Chinese lanterns is totaal verbode ingevolge die Verordening insake Gemeenskapsbrandveiligheid.
Die motivering vir hierdie verordening is, volgens die munisipale bestuurder, eenvoudig op openbare veiligheid geskoei.