Update
MOSSELBAAI NUUS - Die vragmotor wat vanoggend op die Robinsonpas (tussen Mosselbaai en Oudtshoorn) omgeslaan het nadat die bestuurder 'n voetganger doodgery het, is van die toneel verwyder.
Daar is tans 'n stop-en-ry in plek.
Die vragmotor was vanaf Kimberley na Mosselbaai onderweg en het voerbale vir diere vervoer.
VORIGE ARTIKELS:
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo nuus'