- Versoek om die adverteerder by 'n fisieke adres te ontmoet.
- Vra om die goedere of persele waar dit opgerig is eers te sien voordat verdere sake met die verskaffer gedoen word.
- Vermy 'gesiglose' transaksies.
- Vra minstens drie verwysings waar die verskaffer voorheen gewerk het.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'