MOSSELBAAI NUUS - 'n Egpaar van Mosselbaai, Dolf van der Merwe (90) en sy vrou, Annie (88) het onlangs hul 65ste huweliksherdenking gevier.
Die egpaar is in 1958 in Clanwilliam getroud en is die ouers van Mariana Tolman wat met beeste op 'n plaas buite Hartenbos boer.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'