Intussen het die skoolhoof, Angela Muller bevestig dat dissiplinêre stappe teen die seun geneem word.
Die insident volg twee jaar nadat 'n leerder op dieselfde bus met 'n mes doodgesteek is.
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'