MOSSELBAAI NUUS - Die polisie op Mosselbaai is op soek na twee mans en 'n lasbrief vir inhegtenisname is uitgereik.
Enigiemand wat weet waar hierdie twee mans hulle bevind, kan sers Amsterdam kontak (082 407 6888).
Brain Seletisha (30).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'