Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Hoërskool Punt se nuwe Graad 8 leerders, ook bekend as Gorries, se hoërskoolloopbaan het vandag (Dinsdag 16 Januarie) reeds begin.
Vandag word die sowat 220 leerders op n unieke wyse 'geleer' hoe dinge by die 'groot' skool nou eintlik werk.
Die res van die skool se leerders begin môre, Woensdag 17 Januarie.
Kyk 'n video hieronder.
VIDEO & FOTO: TERSIA MARAIS
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'