MOSSELBAAI NUUS - Hierdie hond, Rossi het vanoggend om ongeveer 09:00 in Mckinnerystraat in Heiderand verdwyn.
Sy het 'n groen leiband aan, soos op foto.
Rossi se eienaars sal 'n beloning gee indien sy gevind word. Kontak Ruben by 082 560 6864.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'