MOSSELBAAI NUUS - Daar is vanoggend op 12 Oktober by ‘n motorhuis in Ryk Tulbachstraat, Da Nova ingebreek.
Die volgende items is gesteel: twee bore, ‘n Ingco en Makita. Daar is ook ‘n draadknipper en leer gesteel.
‘n Beloning sal gegee word vir die terugvind van die artikels. Vir enige inligting kontak Charné Nysschen (076 706 6028).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’