Video
MOSSELBAAI NUUS - Burre Burger van Droogtehulp het vanoggend, 26 Oktober, 'n donasie van R10 200 aan die Kansa komitee van Mosselbaai oorhandig.
Kyk 'n video hieronder
Freddy Faul(links) van Kansa Relay for Ife ontvang die donasie van Burre Burger van Droogtehulp
Die Mosselbaai komitee van Kansa is verheug oor die skenking
Die Mosselbaai Kansa komitee saam met Ernie Jacobs van Mosselbaai Nissan wat nou betrokke is by Burre Burger en Droogtehulp