MOSSELBAAI NUUS - Rinie en Cornel Moll van Mosselbaai vier vandag, 20 Januarie hul 50ste huweliksherdenking.
Hulle kinders en kleinkinders voeg by: "Veels geluk aan ons ouers en grootouers vir die wonderlike voorbeeld wat julle elke dag vir ons stel. Julle het mekaar gedra deur die moeilike tye en saam gelag tydens al die vreugde en genot wat julle elke dag deel.
"Baie dankie vir die nimmereindigende ondersteuning en die ware liefde vir elkeen van ons kinders en kleinkinders."
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'