Sponsored Content
BUSINESS NEWS - George, WC, kry ‘n SPLINTERNUWE fees, genaamd, Southern Skies Festival en hoe dan nou anders as om super opgewonde te raak?
Met van die land se TOP kunstenaars naamlik: Bernice West, Early B, Dirk van der Westhuizen, Demi Lee Moore, Justin Vega, Van Pletzen en welbekende influencers, Nikki en Crazy Werrie, as MC's, heerlike kos en hope vermaak, kan feesgangers ook die mooie uitsig van die berge geniet!
In samewerking met Renegades kan die jong klomp ‘n energieke fees vol gees verwag wat vermaak bied vir die hele gesin!
Kaartjies beloop as volg:
Volwassenes – R150
Onder 18 – R100
Onder 12 – Gratis
Kaartjies kan hier gekoop word: TICKETS
Ons sien vreeslik uit na 2024 om hierdie fees as ‘n eerste van sy soort in George aan te bied!” sê Ettienne Stoltz van Renegades.
27 Maart, 2024 – Outeniqua Park, George Sien jou daar!!
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’