MOSSELBAAI NUUS - Jeanetta Marais, 'n welbekende naam in Mosselbaai-toerisme, is op 12 Mei oorlede na 'n jarelange stryd teen kanker.
Marais het onder meer gedurende haar toerisme loopbaan as die voorsitter van Mosselbaai Toerisme gedien.
Haar lewe word op 25 Mei by die Diaz Hotel Chef's Emporium om 12:00 gevier.
Diegene wat Marais se lewensviering sou wou bywoon kan by die besonderhede hier onder RSVP: