Die lewe word nie gemeet aan die aantal asemteue wat ons neem nie, maar aan die oomblikke wat ons asem wegslaan, sê ‘n bekende gesegde.
Wanneer was die laaste keer dat jy jouself verbaas het, jou omgewing jou verstom het en jou medemens jou verras het?
Gee aandag aan die klein dingetjies, sien nuwe dinge, ontdek nuwe belangstellings en wag vir die grille van plesier om langs jou ruggraat af te hardloop!