MOSSELBAAI NUUS - Morné Scheepers is aangewys as Laerskool Hartenbos se sportseun van 2017.
Hy is ook aangewys as die tennisspeler van die jaar, die hokkiespeler van die jaar, die krieketspeler van die jaar en die mees belowende rugbyspeler o/13.
Hy het ook deelgeneem aan toutrek.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'