MOSSELBAAI KRIEKET-NUUS - Mayflower-krieketklub nooi alle krieketspelers en voornemende spelers om aan te sluit vir die komende seisoen.
Oefening geskied op Maandae, Dinsdae en Donderdae vanaf 17:00 tot 19:00 by die krieketveld in Langstraat, Groot-Brakrivier.
Kontak met Riaan Prins (073 614 0517) of Clint Volkwyn (073 399 9964) of stuur 'n e-pos na mayflowercricketclub8@gmail.com
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'