MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai-krieketklub (MBKK) se algemene jaarvergadering vind op Maandag, 28 Mei om 18:00 plaas.
Alle belangstellende ou en nuwe spelers word genooi om die funksie by te woon.
Vir meer inligting oor die vergadering kontak die voorsitter DG Lewis (082 254 4614 of epos [email protected] of [email protected]) of die sekretaris Jeanette Barnard (044 696 6268 of epos [email protected]).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'