MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai-krieketklub se algemene jaarvergadering vind op Donderdag, 5 Mei om 18:00 tot 20:00 in die krieketklubhuis by die Van Riebeeckstadion plaas.
Alle belangstellende ou en nuwe spelers word genooi om die funksie by te woon.
Vir meer inligting oor die vergadering kontak die voorsitter, DG Lewis by 082 254 4614 of epos [email protected] of [email protected] of die sekretaris, Jeanette Barnard by [email protected].
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'