MOSSELBAAI KRIEKETNUUS - Mosselbaai-krieketklub nooi alle voornemende en belangstellende krieketspelers (mans en vroue) wat vir die 2021/22 krieketseisoen by die klub wil aansluit, om op Dinsdae en Donderdae vanaf 17:00 tot 20:00 by die Van Riebeeck-stadion te kom deelneem aan die krieketoefening.
Vir navrae kontak Dirk Lewis by 082 254 4614 of [email protected] / [email protected] of Jeanette Barnard by 066 027 2260 of WhatsApp of Facebook.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'