MOSSELBAAI KRIEKETNUUS - Mosselbaai-krieketklub se algemene jaarvergadering vind op Saterdag, 29 Mei om 14:30 vir 15:00 by Ruiterbos Lodge plaas.
Alle belangstellende ou en nuwe spelers word genooi om die funksie by te woon.
Vir meer inligting oor die vergadering kontak die voorsitter DG Lewis by 082 254 4614 of epos [email protected] of [email protected] of die sekretaris Jeanette Barnard by [email protected]
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'