MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai Krieketklub nooi alle voornemende en belangstellende krieketspelers wat by die klub wil aansluit vir die 2017/2018 krieketseisoen uit om op Dinsdae en Donderdae vanaf 17:00 tot 20:00 by die Van Riebeeck-stadium te kom deel neem aan die krieketoefeninge.
Vir navrae kontak Dirk Lewis (082 254 4614 of dirklewismbcc@gmail.com), Mark Golden (079 879 4444) of afrigter Heinz Kruger (072 485 4025).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'