Update Video
MOSSELBAAI NUUS - Die groep inwoners wat aan vanoggend se beplande optog deelneem, is nou by die Mosselbaai-landdroshof waar hulle 'n petisie wil oorhandig.
Die skare het daarop aangedring dat 'n landdros, en nie 'n ondergeskikte nie, die gemeenskap se petisie moet ontvang.
Die petisie is egter deur die kantoorbestuurder van die landdroshof, Johlene van Staden (namens die landdroshof) ontvang en geteken.
Johlene van Staden teken die petisie.
Kyk 'n video hieronder.
Lees vorige artikels:
- Louis Fourieweg gesluit
- Optog: Danabaai verkeerslig en kruising oop
- Protestors gather for peaceful march
- Protest march will be peaceful
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'