Update Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Al vier bane van Louis Fourieweg word tans deur die optoggangers in hul opmars na die landdroshof beset.
Motoriste word versoek om die area tussen Casinoweg en die landdroshof te vermy.
Die wettige optog teen dwelmhandel verloop ordelik.
Kyk video's hieronder:
Lees vorige artikels hier:
- Optog: Danabaai verkeerslig en kruising oop
- Protestors gather for peaceful march
- Protest march will be peaceful
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'