'n Spesiale raadsvergadering sal op Maandag byeengeroep word om die aangeleentheid te finaliseer. Dr Gratz sal na wat verneem word teen einde Junie amptelik uit diens van die Mosselbaai-munisipaliteit tree. Dr Gratz sal vanaf Dinsdag tot en met die einde Junie op verlof wees.
Tydens die DA-koukusvergadering was die Wes-Kaapse LUR van plaaslike owerheid, minister Anton Bredell, ook teenwoordig.
- Munisipale bestuurder toegant tot e-posse geweier
- Update: Municipal manager asked to leave
- Municipal Manager asked to vacate office
- Municipal manager resigns
- Shock over resignation
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'