MOSSELBAAI NUUS - Bring jou piekniekmandjie vir 'n heerlike piekniek by die DBV in Mosselbaai op Saterdag, 2 Junie.
Dit sal 'n dag vol pret wees.
Die piekniek vind plaas vanaf 10:00 tot en met 14:00. Die ingangsfooi is R50. Bring jou kombers en piekniekmandjie en kom leer mekaar ken.
Kom stap, bad, bederf en vertroetel die DBV-diere.
Vir besprekings, kontak Michelle Bornman Durant (071 252 6416) by die DBV.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'