MOSSELBAAI NUUS - 'n Vragmotor het vandag onder die brug, wat by Garretstraat in Hartenbos in aanbou is, vasgesit.
Die vragmotor, wat meubels vervoer, het teen die balke van die brug gestamp.
Die pad sal vanaand tussen 18:00 en 20:00 vir herstelwerk aan die brug gesluit word.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’