MOSSELBAAI NUUS - Foto's van 'n wit voertuig in die see op Mosselbaai wat op sosiale media versprei is doen tans die rondte.
Die Mossel Bay Advertiser het navrae aan die plaaslike polisie gerig.
Meer inligting is nie tans hieroor beskikbaar nie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'