GOURITSMOND NUUS - ‘n Klag van moord word ondersoek deur die polisie op Albertinia nadat die liggaam van ‘n 87-jarige man, John Peter Barnard Sondagmiddag, 15 September in sy huis op Gouritsmond ontdek is.
Barnard, ‘n ou-predikant het alleen gewoon.
Daar word vermoed dat hy Saterdag of Sondag vermoor is.
‘n Verdagte man is in verband met die moord in hegtenis geneem.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'