MOSSELBAAI NUUS - Mars Brandt van Mosselbaai is vanjaar gekroon as Mej Buff 2022. Hier is Brandt saam met die oudste motorfietsryer wat by die Buffalo Rally is, die 86-jarige Peter Cowley.
Die wenner van die gelukkige trekking is Dave Jeffrey van Gqeberha, wat R135 000 gewen het.
Die Buffalo Rally 2022 word beskryf as 'n groot sukses. Die meeste van die motorfietsryers sal deur die loop van die dag terugkeer huis toe.
Vorige artikels:
Mars Brandt en Dave Jeffrey. Foto's: Grey Stopforth
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'