Gallery Update Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Mosselbaai burgemeester, Dirk Kotzé het vanoggend heel voor as 'n passasier tydens die Buffalo Rally aan die gewilde massarit deelgeneem.
Die saamtrek word vir die 13de keer op Mosselbaai aangebied en vir die tweede jaar is die kampeerplek in Hartenbos by die ATKV.
FOTOGALERY: Massarit in Hartenbos
Die massarit het om 11:00 by die ATKV-amfiteater, by die ATKV-oord begin.
Die Buffalo Rally is 'n ikoniese byeenkoms op Mosselbaai en baie 'n welkome inspuiting vir die dorp se ekonomie.
Vorige berig: Motorfietsryers in Mosselbaai vir Buffalo Rally
VIDEO: Mosselbaai burgermeester neem deel aan Buffalo Rally.
Foto's : Sharlton Groenewald en Grey Stopforth
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'