MOSSEL BAY NEWS - The chairman of CAWS 4 PAWS, a non-profit animal welfare society situated in Great Brak River, Barry Greyvenstein, has objected to the granting of special permission to the ‘Hartenbos Seefront’ organisation for the use of fireworks on 31 December 2022 by the Mossel Bay Municipality.
Greyvenstein says, "It is about time that responsible persons realize what damage and harm fireworks cause to our environment in the form of bees becoming disorientated and not returning to their hives; birds have panic attacks, causing mass deaths.
"Wild animals raising babies abandoning their dens in fear and fish and sea creatures ingesting debris. Domestic animals suffer panic attacks and fear and humans also have panic attacks and PSTD."
Greyvenstein explains that there are many other ways to entertain visitors and celebrate festive occastions. "We appeal to the Mossel Bay Municipality to not allow the use of dangerous and damaging explosives in our area. The sale or possession of fireworks should become illegal if at all possible."
Die Mosselbaai-munisipaliteit se woordvoerder, Cornelle Carstens het as volg gereageer:
Die Mosselbaai-munisipaliteit het groot empatie met die effek van die afvuur van vuurwerke op die natuur.
Die munisipaliteit het inteendeel in die onlangse verlede tydens die Diasfees 'n laservertoning in plaas van vuurwerkvertonings aangebied. Dit moet ook in gedagte gehou word, dat die verkoop van vuurwerke nie deur die munisipaliteit nie, maar die Suid-Afrikaanse Polisiediens gewettig word.
Die afvuur van vuurwerke op Mosselbaai is verbode, indien dit nie soos in die geval van die enigste goedgekeurde vuurwerkvertoning op Hartenbos, binne ‘n streng wetlike raamwerk geskied nie.
Die munisipale wetstoepassers sal optree teen enige persoon wat onwettige vuurwerke afvuur. Indien ‘n lid van die publiek ‘n persoon gewaar wat onwettige vuurwerke afvuur, kan hulle dit aanmeld by 044 606 5000 om verwys te word na munisipale wetstoepassing.
Lede van die publiek word ook aangeraai om ‘n eedsverklaring af te lê rakende die onwettige afvuur van vuurwerke, sodat verdere stappe teen oortreders geneem kan word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'