Gallery
MOSSEL BAY NEWS - A handful of people enjoyed an absolute treat when they attended a fundraiser for the Association for Dementia and Alzheimer's of South Africa (ADASA) Southern Cape office.
Experienced singer, Reni Seabourne, who has cut a number of CDs, provided the entertainment, together with Gerda Kinsey.
A speech was given by Hettie Theron, ADASA senior social worker for the Southern Cape.
Cosy fire
The venue was Onder die Denne in Aalwyndal, near the Mossel Bay airstrip. A cosy fire had been prepared. A small group attended: the weather on the day, 1 June, was extremely cold and rainy.
There were tasty eats and also carefully prepared gift bags and mementoes for the attendees.
See a gallery here:
https://shorturl.at/j033B
Home carer
The fundraiser was organised by Vinnette Vosloo, a private home carer, who trained through BSD College in Mossel Bay.
Theron said: "It was so well planned and organised and done with such good taste. The venue was perfect. I think the cold and rain put people off this time, but we hope to do it again, as a yearly function."
She expressed her thanks to all involved in the successful fundraiser.
Here is a special note from Vinnette Vosloo, the organiser of the event:
Dankie vir ondersteuning van fondsinsameling:
Op Saterdag, 1 Junie, was 'n funksie by Onder die Denne in Aalwyndal gehou om fondse in te samel vir die Association for Dementia and Alzheimer's of South Africa (ADASA).
Eerstens wil ek die Here dankie sê vir die verskuilde talent en die gawe wat Hy aan my toevertrou het om Sy voete en hande te kan wees van omgee en liefde op hierdie aarde.
Engele
Ek wil my dank betoon aan elkeen van julle wat dié oggend moontlik gemaak het. Julle is die hande en voete van Jesus. Julle is engele en ek is so dankbaar om julle te mag ken en dat julle deel is van my lewe en dat julle my toelaat om deel van julle lewens te wees. Dankie René en Pieter van Onder die Denne vir die lekker eetgoedjies en vir die venue, Charné van Mossel Skuur.
Dankie aan Rení en Gerda vir die musiek en ook vir Rení wat haar getuienis gelewer het van Ivan, haar geliefde, wat gediagnoseer is met demensie en Alzheimer se siekte.
Belangrike praatjie
Dankie, Hettie van ADASA vir die insiggewende en belangrike praatjie, Wessel vir die skenking van sy kunswerk, Rení vir die skenking van haar besondere kunstalent, Hannetjie, Jané en Christo vir die coconut ice, Alta vir die geskenkpakkies van Avon, Carol vir die klippies, Wessel, Willemien en Lewende Woord: Voorbaai vir die lekkerste koffie, en vir Rení se kinders, Schalk en Ilandie, wat die lekker warm vuurtjie vir ons aangesteek het om ons harte nóg warmer te maak.
Wonderlike gaste
Vir al my wonderlike gaste wat teenwoordigheid was, die wat sou gekom het, die wat daar wou wees.
Julle almal is baie spesiale engele in hierdie wêreld van ons. Ek hoop en glo dat dit wat ons bereik het met die oggend, julle lank sal bybly en dat ons julle weer sal sien en van julle sal hoor.
Jaarlikse instelling
Dít sal nou 'n jaarlikse instelling word. Alle eer aan die Here. As gasvrou (wat ek hopelik was, dit was my eerste keer wat ek so iets aanpak), tuisversorger, gemeenskapswerker, opkomende skrywer en mens, sê ek baie dankie uit die diepte en breedte van my hart vir julle ondersteuning en liefde.
Baie dankie vir die geleentheid om bewustheid te kon skep en kennis te deel oor 'n kwessie wat so belangrik is vir ons gemeenskap en samelewing. Julle almal is ware helde in die stryd teen demensie en Alzheimer se siekte.
Mag ons voortgaan om saam te werk en ondersteuning te bied aan diegene wat deur hierdie uitdagings geraak word. Tot ons mekaar weer sien, bly warm, bly mooi en mag God julle almal ryklik seën.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’