Opvolg: Vermiste persoon gevind

Dieter van den Berg is gevind.

MOSSELBAAI NUUSFLITS - Die man wat sedert Sondag op die St Blaize-wandelroete vermis is, Dieter van den Berg, is veilig.

Van den Berg het na wat berig word laas nag op eie houtjie by sy huis aangekom en het aan sy familie gesê dat hy vroeër aangerand is.

Meer hieroor volg namate inligting beskikbaar gestel word.
 
Klik hier vir vorige artikels:

'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'


Your Comments
Back to Top

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser