Die eerste bote tuis in vandag se skof was die van LandRover, Rusgenot en Robertson Farm Assured Meat en is met groot toejuiging op die strand verwelkom.
Die wedren, wat oor vyf dae en ongeveer 650 km plaasvind, word allerweë as een van die uitmergelendste in dié sport gereken.
