Die hele span het uitgeblink en slegs een van hul wedstryde verloor. Hierdie span bestaan uit Deline Henderson, Pietman Mostert, Anso Lessing, Stevie Keuler, Alet Pretorius en Daan Spengler.
B-span
Die B-span het, op hul beurt, skoonskip gemaak en al hul wedstryde teen die span van NMU (George) gewen.
Die B-span se spanlede is: Danie Swart, Sonika J van Rensburg, Wessel Kruger, Ansie Gildenhuys, June Smith en Barend Barnardt.
"Die standaard van hierdie span is uitstekend. Hou so aan, julle hou Mosselbaai se naam hoog!"

Mosselbaai Tennisklub se A-span in die Gemengde Liga is tot dusver onoorwonne. Hier is, van links: Deline Henderson, Pietman Mostert, Anso Lessing, Stevie Keuler, Alet Pretorius en Daan Spengler.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'