Gallery
GROOT-BRAKRIVIER RUGBYNUUS - Agt spanne neem vandag, Saterdag 6 Oktober, aan die Mayoral Cup-rugbytoernooi deel.
Die toernooi vind op die Greenhaven-sportgronde in Groot-Brakrivier plaas.
Dit is deel van die Mosselbaai Sport- en Rekreasiefees.
Die dag se rugby het om 11:00 afgeskop.
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'