TUINROETE | KAROO NUUS - Hoër Landbouskool Oakdale is vanjaar in ses Rugga Awards-kategorieë genomineer.
Malan du Plessis (links) het die Span van die jaar-toekenning die naweek in Stelenbosch namens Oakdale se eerste rugbyspan in ontvangs geneem.
By hom is Speler van die jaar, Oakdaler Neil le Roux.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'