2012 – George – Die Burger Sportvrou van die Jaar;
2013 – SA Toutrek Sportvrou van die Jaar;
2013 – Eden Toutrek Sportvrou van die Jaar;
2010-2011 Sekretaris – Hartenbos Toutrekklub
2011- 2015 Sekretaris – Eden Toutrekklub
2012-2016 Sekretaris – George Toutrekklub
2011-2014 Sekretaris – Eden Damesport
2014- Huidig Tesourier – Weskaap Toutrekfederasie
2015-2106 SATF Atleteverteenwoordiger op TWIF
2016 Atleteverteenwoordiger – Weskaap Toutrekfederasie