Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Punt het 'n baie bedrywige en baie suksesvolle week beleef.
Die skool het op Saterdag, 4 Augustus, in Mosselbaai teen Hoërskool Despatch te staan gekom.
(Punt telling eerste.)
Netbal:
14A 11 - 24; 14B 20 - 19; 16A 10 - 31; 16B 15 - 13; 17A vs 18B 13 - 20;
1ste 46 - 14
Rugby:
o/14 70-0; o/15 10-8; o/16 12-14;
2des 69-3; 1stes 22-15
Meisieshokkie:
o/16 6-0; 1stes 7-0
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'