MOSSELBAAI NUUS - Op Saterdag, 12 Mei het Laerskool Park weer ‘n suksesvolle Kannetjiedag aangebied, waar o/7- tot o/9 rugby- en netbalwedstryde gespeel is.
Dit was ‘n voorreg vir die skool om al die besoekende skole te ontvang vir ‘n heerlike junior sportdag.
Die kinders het die aksie en kompetering geniet, soos op hulle gesigte gesien kan word.
Wikus Smit en Kanu Potgieter.
Park se Cara Bosman en haar teenstander.
Drehan Coetzee
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'