Ashley Pietersen het 'n goue medalje verower met 'n uitklophou in die eerste ronde.
Die Groot-Brakrivier Sportakademie se boks-klub bedank alle donateurs en ondersteuners in 2014.

Ashley Pietersen, Jacob Remas, Lippies Abrahams, Teshwell Combo en Ashwell Chase. Agter: Afrigters Colin Deyzel en Blackie Swart.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'