MOSSELBAAI NUUS - Dit is vandag die Louis57 Foundation se 7de jaarlikse gholfdag by Pinnacle Point.
Fondse word tydens die geleentheid ingesamel vir verskeie organisasies, onder meer Kids With Cancer en Leolan Academy asook Academy57.
Louis Oosthuizen is Suid-Afrika se nommer een gholfspeler en speel vandag tesame met ander gholfsterre gholf vir hierdie goeie doel.
Foto: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'